Mid-Morning Magic
#OogsorgWeek - Gloukoom─── 08:48 Tue, 05 Oct 2021
In hierdie episode praat Mid-Morning Magic se Yolanda Maartens met Karen Conradie oor gloukoom.
Dié Oogsorgweek praat Yolanda Maartens met verskeie kundiges oor ondermeer gloukoom, katarakte, die jongste tendense in oog siekte behandelings en hoe om jou risikos te verminder.
Oogsorgweek word moontlik gemaak deur Pasteur Ooghospitaal – ‘n toonaangewende verskaffer van oogsorg dienste.
#OogsorgWeek - Gloukoom:
