On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki and JayBee
Show Background
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Mid-Morning Magic

Oogsorgweek: Diabetes en die oog

───   08:43 Fri, 08 Oct 2021

Oogsorgweek: Diabetes en die oog | News Article

In hierdie episode praat Yolanda Maartens met Dr Retha Swart oor diabetes en die oog. Luister na die potgooi hieronder.

Dié Oogsorgweek praat Yolanda Maartens met verskeie kundiges oor ondermeer gloukoom, katarakte, die jongste tendense in oog siekte behandelings en hoe om jou risikos te verminder.

Oogsorgweek word moontlik gemaak deur Pasteur Ooghospitaal – ‘n toonaangewende verskaffer van oogsorg dienste.


Podcasts

Oogsorgweek: Diabetes en die oog:

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.