On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Pulane
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki, Kayla and JayBee
Listen Live Streams

Mid-Morning Magic

#OFMKunsteklop - Botaniese kuns in juwele omskep

───   08:49 Thu, 20 Jan 2022

#OFMKunsteklop - Botaniese kuns in juwele omskep | News Article

Mid-Morning Magic se Yolanda Maartens gesels met Marjorie Human, skepper van die handelsmerk Muga Muga.

Marjorie Human, skepper van die Muga Muga-handelsmerk, was al van kindsbeen af mal daaroor om kreatiewe dinge met haar hande te maak.

LEES OOK: The Free State Art Collective ready to embrace new opportunities

Marjourie het in ‘n kunstige huishouding groot geword wat sy die waarde van kuns skep aangeleer het – dit is ook hier waar die konsep van “iets skep uit niks” vir haar wortel geskiet het.

Na skool het Marjourie haar Meestersgraad in Kuns aan die Universiteit van die Vrystaat voltooi en dis haar werk as projekbestuurder en ontwerpdosent wat haar belangstelling in entrepreneurskap aangevuur het.

Sy het in met haar kennis en passie vir kreatiewe skepping Muga Muga geskep, wat oor die jare so gegroei het dat dit tans ‘n rits fantasiese kunstenaars en ontwerper betrek. Een van Muga Muga se kenmerk-skeppings is botaniese juwele. Klik hier vir meer oor hierdie skeppings..

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.