Mid-Morning Magic

#NationalHospiceWeek: St Theresa's Hospice (Kimberley)

───   11:57 Thu, 05 May 2022

#NationalHospiceWeek: St Theresa's Hospice (Kimberley) | News Article

Mid-Morning Magic se Yolanda Maartens maak 'n draai by St Theresa's Hospice in Kimberley en gesels met bestuurder Marie du Toit, wat haar boodskap deel vir hierdie Nasionale Hospice Week.

Luister na hulle gesprek hier:


Nasionale Hospice Week gaan voort en ons beklemtoon die ongelooflike werk wat organisasies regoor ons streek doen om individue met lewensbedreigende siektes en diegene wat palliatiewe sorg benodig te bedien.

Lees ook: #NationalHospiceWeek: Sunflower Children’s Hospice



@ 2022 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.


  Visit the official Covid-19 Portal  More Information
Visit the official Covid-19 Portal