On Now
Weekends 06:00 - 09:00
Weekend Breakfast Gerben
NEXT: 09:00 - 12:00 The Central SA Top 30 with Nolwethu
Listen Live Streams

Mid-Morning Magic

Get It Bloemfontein: Bloem se bekende argitek-duo

───   20:27 Sun, 29 May 2022

Get It Bloemfontein: Bloem se bekende argitek-duo | News Article
Argitek-paar Jan en Petria Smit van Bloemfontein

Die Junie-uitgawe van die Bloemfontein Get It tydskrif is hier! Mid-Morning Magic se Yolanda Maartens gesels met Jan en Petria Smit, die Rosestad se bekende argitek-duo.

Luister na hulle gesprek hieronder:

Ondermeer gesels hulle oor Jan en Petria, wie vanjaar drie dekades as argitekte vier.

Jan deel meer oor hul hoogtepunte en hoe dit soos “’n ewigheid en tegelykertyd soos gister wat hulle begin het voel”.

Hy deel ook kenmerke van ’n Jan en Petria Smit-ontwerp. Jan vertel hoe hulle aanpas op elke terrein, materiaal-eerlik bly met ’n besliste omgewingsklankie. “Met ander woorde, ons het nie ’n “signature style” nie, maar mens kan sien dis dieselfde “taal” terwyl elke gebou sy eie “stem” het,” vertel Jan.

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.