On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams

Mid-Morning Magic

#Kinderbeskermingsweek: Hoe die SAPD jou gesin kan help

───   11:02 Wed, 01 Jun 2022

#Kinderbeskermingsweek: Hoe die SAPD jou gesin kan help | News Article

Dit is Kinderbeskermingsweek en Mid-Morning Magic se Yolanda Maartens gesels met Adjudant-Offisier Cornè van Zyl van die Mangaung se FCS-eenheid, oor hoe die SAPD help om kinders te beskerm.

Vrywaring: Die inhoud in hierdie onderhoud kan vir sommige luisteraars ontstellend wees. Professionele hulp en hulpbronne is hieronder beskikbaar.

Yolanda Maartens gesels met Adjudant-Offisier Cornè van Zyl van die Mangaung se FCS eenheid, oor hoe die SAPD help om kinders te beskerm. Luister na hulle gesprek hier:

Cornè deel ook hoe belangrik dit is dat kinders gevalle van geweld, mishandeling of selfs aanlyn-afpersing moet rapporteer. Sy gesels ook oor kinderregte en die veiligheidsplan vir kinders.

LEES OOK: #ChildProtectionWeek: Cyber bullies, sexting and your rights 


Jy kan ook hulp kry by:

Kinderlyn Suid-Afrika: 0800 055 555

Kinderwelsyn Suid-Afrika: 0861 4 KIND (24453) / 011 452-4110 / e-pos: info@childwelfaresa.org.za

SAPD Gesinsgeweld, Kinderbeskerming en Seksuele Misdrywe Vrystaat: 051-5076628


@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.