On Now
Weekends 06:00 - 09:00
Weekend Breakfast Gerben and Anny
NEXT: 09:00 - 12:00 The Central SA Top 30 with Nolwethu
Listen Live Streams

Mid-Morning Magic

#OFMKunsteklop - Laërskool Noord en Liewe Heksie kom maak 'n draai in BFN

───   11:44 Tue, 05 Jul 2022

#OFMKunsteklop - Laërskool Noord en Liewe Heksie kom maak 'n draai in BFN  | News Article

Mid-Morning Magic se Yolanda Maartens gesels met Margit Meyer-Rödenbeck, oor die nuwe lekker lag produksie, Laërskool Noord, asook Liewe Heksie wat by die Vrystaat Kunstefees se Mini Mark gaan plaasvind.

Mid-Morning Magic se Yolanda Maartens gesels met Margit Meyer-Rödenbeck, oor die nuwe lekker lag produksie, Laërskool Noord asook Liewe Heksiewat by die Vrystaat Kunstefees se Mini Mark gaan plaasvind.


Die produksie geskryf deur Ilne Fourie, is ‘n komiese kykie na wat werklik agter die swartbord gebeur. Ilne kleur met haar tong-in-die-kies humor en pittige waarnemingsvermoë hierdie karakters so in dat iedereen van ons sonder twyfel een van ons oud-onderwyseresse sal herken.

Lees ook: #OFMKunsteklop - Meesters op my deurstoep

Die geliefde Liewe Heksie kom maak ook n draai in die Rosestad met haar presente, ’n biki-kini en rolskaatse beloof sy om Blommeland nog kleurryker te maak.

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.