On Now
Weekdays 19:00 - 23:00
OFM Nights Ashmund
NEXT: 23:00 - 23:59 Overnight with Oscar
Listen Live Streams

NAMPO Harvest Day 2017

Jeugskou by Graan SA se Nampo Oesdag 2017

───   ANDRE GROBLER 15:40 Fri, 19 May 2017

Jeugskou by Graan SA se Nampo Oesdag 2017 | News Article

Jeugskou by Graan SA se Nampo Oesdag was bedrywig vanjaar.


Terwyl landboubesighede, boereorganisasies en individuele boere met meer ernstige sake oor boerderybesigheid by GraanSA se Nampo Oesdag handelskou sake doen, is daar ook ander gebeure aan die gang. 

Een hiervan is die Nasionale Jeugskou wat by die Nampo plaas se veilingskrale besig is met ‘n program om onder kinders en jeug ‘n liefde vir boerdery aan te wakker. 

Andre Grobler gesels met die Nasionale Jeugskou oor hulle program die week…


Podcasts

Willie:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.