On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams

NAMPO Harvest Day 2017

OFM-landbounuus: Podcast 27 September 2017

───   DIRK KOK 23:35 Wed, 27 Sep 2017

OFM-landbounuus: Podcast 27 September 2017 | News Article

Dis mos demokrasie! sê Senwes se Danie Minnaar oor teenstand teen staatspensioengeld vir staatsondernemings; Vrystaat Landbou kry nuwe uitvoerende hoof; en goeie oeste gaan voedselinflasie in toom hou, maar vleis gaan duur bly, sê Agbiz.


Content hosted by iono.fm

Hierdie nuusbulletin is saamgestel deur OFM-nuus se Dirk Kok. Die nuusleser is Ilse Smalberger. Bel vir Dirk met landbounuus by 076-476-2187 of stuur vir hom e-pos na dirk@centralmediagroup.co.za

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.