Traffic Alerts
'Suid-Afrika se ryk kulturele erfenis moet as sleutel verkooppunte gebruik word'
08:37 (GMT+2) Sun, 12 May 2013
'Suid-Afrika se ryk kulturele erfenis moet as sleutel verkooppunte gebruik word' | News Article
Durban - Die minister van toerisme, Marthinus van Schalkwyk, sê toerisme is die bedryf in Suid-Afrika wat die vinnigste groei. Hy het by die bekendstelling van die kultuur- en erfenis-uitstalling by die 2013 Toerisme-indaba in Durban gepraat. Die uitstalling is die jongste toevoeging tot die indaba en wêrelderfenis-terreine soos Robben-eiland en die Wieg van die Mensdom word uitgebeeld. Van Schalkwyk sê as Suid-Afrika sy mededingers wil uitstof, sal hy sy ryk kulturele erfenis as sleutel verkooppunte moet gebruik. Hy sê Suid-Afrika is geseënd om agt wêrelderfenis-terreine te hê.

East Coast Radio

Podcasts

Minister van toerisme, Marthinus van Schalkwyk:


Related Articles:

Cookies help us deliver our services. By using our site, you agree to our use of cookies. Tell me more