On Now
Weekends 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 Opstaan with Anny
Listen Live Streams

National

Phahlane spreek media toe ná inbraak by hoofregter se kantore

───   05:29 Wed, 22 Mar 2017

Phahlane spreek media toe ná inbraak by hoofregter se kantore | News Article
Acting national police commissioner Khomotso Phahlane (Gallo Images)

Johannesburg - Khomotso Phahlane, waarnemende polisiekommissaris, sal die media vandag toespreek nadat daar onlangs by hoofregter Mogoeng Mogoeng se kantore in Johannesburg ingebreek is.


Maryke Vermaak berig dat die voorval plaasgevind het 'n dag nadat die Grondwethof die uitspraak in die maatskaplike toelae-debakel gelewer het.


JacarandaFM

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.