National
Spertyd vir kommentaar op nuwe grondwet uitgestel─── CATHY DLODLO 15:37 Mon, 24 Apr 2017

Bloemfontein - Die uitstel van die sperdatum vir kommentaar op voorgestelde wetgewing wat onder meer gaan kyk na ‘n register vir landbougrond-eienaars en die besit van grond deur buitlanders is vandag deur politieke partye verwelkom.
Vryheidsfront Plus LPW in die Vrystaat, Wouter Wessels, sê landbou-organisasies en die breë publiek moet ernstig oor die wetgewing besin, veral nou nadat die land tot rommelstatus afgegradeer is.
OFM-nuus