On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor, Margaret and John
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams

National

Oscar se regspan argumenteer teen 'n langer vonnis

───   MARK STEENBOK 13:42 Fri, 03 Nov 2017

Oscar se regspan argumenteer teen 'n langer vonnis | News Article

Oscar Pistorius se regspan glo dat 'n minimum vonnis van 15 jaar nie sin sal hê nie.


Die Appèlhof in Bloemfontein hoor vandag die staat se appèl teen Pistorius se vonnis, wat hulle glo verleng moet word. 

Advokaat Barry Roux, namens Pistorius, het vroeër in die hof gesê Regter Thokozile Masipa het haar diskresie gebruik toe sy Pistorius tot ses jaar gevonnis het vir die moord op sy meisie Reeva Steenkamp. Hy sê verder dat Masipa onregverdig gekritiseer was en dat sy alle faktore in ag geneem het. 

OFM- se Mark Steenbok sê daar is ook twyfel oor of Pistorius regtig berou getoon het en vrae bestaan oor hoekom hy die vier noodlottige skote afgevuur het. 


OFM-nuus



Podcasts

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.