On Now
Weekdays 05:00 - 06:00
The Agri Hour Gerben
Show Background
NEXT: 06:00 - 09:00 The Good Morning Breakfast with Shandor, Margaret and John
Listen Live Streams

National

Pasgebore babadogtertjie in Mitchelsplein ontvoer

───   08:39 Mon, 26 Apr 2010

Pasgebore babadogtertjie in Mitchelsplein ontvoer | News Article

Die polisie in Kaapstad het ‘n beroep gedoen vir inligting oor die ontvoering van ‘n pasgebore babameisie in Mitchellsplein. Die kind is Donderdag gebore en haar ma is Vrydag terug hospitaal toe vir ‘n opvolgbesoek. ‘n Vrou het aangebied om die kleintjie vas te hou terwyl die ma ‘n koeldrank gaan koop het, maar het spoorloos verdwyn. Die polisie sê die 20-jarige verdagte het gesê haar naam is Fiona Luke. Sy is skraalgebou en het ‘n goue tand. Die polisie vermoed dat sy in Langa of Philippi in die Skiereiland kan wees, of in die Oos-Kaap.

 

Newsflash

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.