On Now
Weekends 06:00 - 09:00
Weekend Breakfast Gerben and Anny
NEXT: 09:00 - 12:00 Classic Sundays with Tony
Listen Live Streams

Agriculture

Verwoestende veldbrand in VS geblus

───   12:30 Wed, 03 Jul 2013

Verwoestende veldbrand in VS geblus | News Article
Boere van Marquard en Excelsior het Dinsdag tot laatmiddag teen ’n verwoestende veldbrand geveg en dit geblus.

Die brand het vroegmiddag aan die noord-oostekant van die Klein-Vetrivier, in die rigting van Marquard, uitgebreek. Tussen 300 en 400 hektaar veld het op ’n vyftal plase in die slag gebly.

So ver bekend was daar nie enige veeverliese nie. ’n Seun van ’n plaas by Marquard moes wel weens brandwonde deur ’n dokter behandel word.

Dit is nog nie bekend hoe die brand ontstaan het nie.

Deryck Holmes, ondervoorsitter van die Excelsior-boerevereniging en een van die boere wat teen die brand geveg het, vertel:




FOTO: BLANCHE KEYTER





Podcasts

Deryck Holmes van Excelsior:

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.