#OFMAgriUur - NWK se Johan Bezuidenhout gesels droogte
Sponsored12:00 Thu, 10 Oct 2019
#OFMAgriUur - NWK se Johan Bezuidenhout gesels droogte | News Article
NWK is ’n trotse borg van die OFM Agri-uur wat regstreeks vanaf vanjaar se AgriSA-kongres in Pretoria uitsaai. Skakel 12:00-13:00 in vir die jongste kongresnuus.


Donderdag op die OFM Agri-uur, moontlik gemaak deur NWK, het Christal-Lize Muller met Johan Bezuidenhout – Groep bestuurder: Korporatiewe Bemarking en Kommunikasie by NWK gepraat oor die nypende droogte en wat dié organisasie doen om landbouers te help.

Luister na die volledige onderhoud hieronder:




Podcasts

NWK se Johan Bezuidenhout gesels droogte op OFM Agri-uur:


Related Articles:

Cookies help us deliver our services. By using our site, you agree to our use of cookies. Tell me more