Agriculture
OVK se aanlynwinkel is amptelik oop!─── 13:47 Wed, 25 Nov 2026
Sponsored13:47 Wed, 25 Nov 2026
Die wag is verby! OVK se aanlynwinkel is nou gereed om jou inkopie-ervaring nóg makliker en geriefliker te maak. Waar jy ook al boer, OVK is net ’n klik weg! Koop gerieflik aanlyn, enige tyd en van enige plek af.
Jy laai eenvoudig net die OVK-toepassing af op die App Store of Google Play, gaan na die aanlynwinkel en begin inkopies doen. Jy kan deur die produkte blaai, kies wat jy nodig het en jou bestelling sommer daar en dan plaas!
Jou OVK-tak kry dan die bestelling en maak dit gereed vir jou om af te haal.
Pulane Nel-Sekepe gesels met Francois Loots, Handel Operasioneel Bestuurder by OVK:

