On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki and JayBee
Show Background
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Agriculture

Landbounuus-podcast: Landboubedryf van sleutelbelang vir ekonomie

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 10:29 Wed, 24 Jun 2020

Landbounuus-podcast: Landboubedryf van sleutelbelang vir ekonomie | News Article

Die landboubedryf is van sleutelbelang om ekonomiese groei asook beleidsekerheid en 'n gunstiger ekonomiese omgewing te skep.


Ditis volgens Nicol Jansen, voorsitter van ekonomie en handel by Agri SA se Sentrum van Uitnemendheid, in aanloop tot die Minister van Finansies, Tito Mboweni, wat vandag 'n aanvullende noodbegroting ter tafel lê. 

EN

Intussen sê Jannie Strydom, uitvoerende hoof van Agri Wes-Kaap, daar is hoop dat die minister van finansies, Tito Mboweni, in sy aanvullende noodbegrotingsrede vandag duidelik gaan aandui watter gekoördineerde steun die regering ná Covid-19 aan die landboubedryf gaan lewer. Druk op produsente moet verlig word. Hy sê hoewel verskeie landboubedrywe kon funksioneer tydens die strenger inperkingsmaatreëls, was daar bedrywe, soos die wynbedryf, wat nie ten volle kon funksioneer nie. Dit het gevolglik ook 'n negatiewe uitwerking op werksgeleenthede in landbou. Strydom sê Agri Wes-Kaap wil ook sien dat geld beskikbaar gestel word vir veiligheid en die sekuriteit van die landboubedryf.  Daar moet 'n veilige omgewing vir boere geskep word.  

OFM-nuus


@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.