On Now
Weekends 09:00 - 12:00
The Central SA Top 30 Nolwethu
NEXT: 12:00 - 16:00 Saterdag Siësta with Laurika
Listen Live Streams

Agriculture

Landbounuus-podcast: Betroubare inlingtingsvloei van produkte belangrik - kenner

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 11:32 Thu, 09 Jul 2020

Landbounuus-podcast: Betroubare inlingtingsvloei van produkte belangrik - kenner | News Article

Volgens Landbou-ekonoom, dr. Kobus Laubscher, speel betroubare inlingtingsvloei oor 'n produk 'n belanrike rol in verbruiker se besluite oor welke produk hy koop en hoeveel daarvan gekoop word.


'n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, sê die prys wat behaal is vir diere op veilings styg steeds goed. Daarmee saam is die prys van lammers hoog, wat goeie nuus is vir produsente. Die grootste uitdaging steeds in die landboubedryf  in die stadium is 'n toename in misdrywe op plase, wat aanvalle op landbougemeenskappe insluit, asook 'n toename in veediefstal wat produsente kniehalter. Volgens Derksen het speenkalwers onder 200kg op die weeklikse veilings Dinsdag in Kroonstad in die Vrystaat teen R33,66 per kg verkoop. Speenkalwers tussen 200kg en 250kg het teen R32,50 en speenkalwers oor 250kg het teen R29,88 per kg verkoop.




OFM-nuus

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.