On Now
Weekdays 22:00 - 23:59
Overnight OFM
Show Background
NEXT: N/A N/A with N/A
Listen Live Streams

Agriculture

Landbounuus-podcast: Nuwe bewussyn oor plattelandse veiligheid - Du Preez

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 12:20 Wed, 09 Sep 2020

Landbounuus-podcast: Nuwe bewussyn oor plattelandse veiligheid - Du Preez | News Article
Max du Preez/Photo: OFM-nuus

Politieke-ontleder, Max du Preez sê daar is 'n nuwe bewussyn oor plattelandse veiligheid in die land.


Dit sluit bewusheid oor plaasaanvalle in met regeringslui op hoë vlakke wat vir die eerste keer in 'n baie lang tyd nou aandag daaraan skenk. Du Preez sê die land het dalk hier 'n punt bereik waar die regering besef dringende optrede is nou nodig.  Georganiseerde landbou sal egter die leiding moet neem.

EN

Die veiligheidsituasie in landelike gebiede in die Vrystaat  bly 'n kern brandpunt waaraan georganiseerde landbou daagliks aandag skenk.  Boere is sagte teikens, terwyl misdrywe oor die land heen toeneem, maar veral in die Vrystaat wat aangresend aan Lesotho is.  Plaasaanvalle en -moorde neem toe en is 'n  werklikheid waarvan daar nie weggeskram kan word nie. Francois Wilken, president van Vrystaat Landbou (VL), sê dit is ook kommerwekkend dat nie slegs grondeienaars nou bedreig word nie. Plaaswerkers is ook teikens. Hy sê nog 'n kernbrandpunt vir dié organisasie is beleidsonsekerheid.




OFM-nuus


@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.