Agriculture
LUISTER: Agri Noord-Kaap president praat oor veldbrande─── 13:03 Thu, 22 Oct 2020
Die span van The Good Morning Breakfast Show het vanoggend met Agri Noord-Kaap se president, Nicol Jansen, gesels oor die huidige vlaag van wegholveldbrande in sentraal Suid-Afrika sowel as die droogte situasie in die Noord-Kaap.