On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor and Margaret
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams

Agriculture

SA wolmark presteer beter as Australiese mark

───   ELSABÉ RICHARD 05:00 Fri, 21 Jan 2022

SA wolmark presteer beter as Australiese mark | News Article
FOTO: SABRINA DEAN

Die Suid-Afrikaanse wolmark het vandeesweek beter as die Australiese mark presteer en dus ‘n versterking getoon.

Dit is ten spyte van die versterking in die Rand teenoor die vernaamste geldeenhede. 

Sien onderstaande PODCAST

Heinrich Victor, senior wolbemarker by OVK, sê wol wat hierdie week in die makelaars se pakhuise ontvang is, is 10,4% laer in vergelyking met die ooreenstemmende tydperk in die vorige seisoen. Dit wil voorkom dat die rede hiervoor die langdurige droogte van die afgelope paar jare is, sê Victor.

Hy deel dat volhoubaar gesertifiseerde (RWS), goeie kwaliteit Merinowol, weer eens goeie aandag geniet tydens die veiling. Dit, terwyl gesertifiseerde wol ook beter presteer het as die markgemiddelde, wat gesonde kompetisie tussen kopers tot gevolg gehad het.

Skakel gerus met OVK om u by te staan in die RWS-sertifiseringsproses.

Die volgende veiling is geskeduleer vir 26 Januarie 2022.



OFM-nuus

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.