Agriculture
Hier is van jou hoof landboustories op OFM─── ELSABÉ RICHARD 05:30 Fri, 22 Apr 2022
Ons kyk nou na jou week in die landboubedryf. OFM-nuus se Elsabé Richard lig nou die hoofstories op OFM vandeesweek uit.
Sien onderstaande PODCAST
Bek-en-klouseer kon in die Vrystaat voorkom gewees het. Dit is die mening van Vrystaat Landbou. Die organisasie sê in ’n verklaring weens die uitbrekings van bek-en-klouseer in Limpopo en KwaZulu-Natal, moes strenger maatreëls ingestel gewees het om infeksie buite die beheerde gebiede te voorkom. Die organisasie sê verder dat weens gebrekkige wetstoepassing word die Wet op Dieregesondheid geïgnoreer en laat dit ruimte vir die vervoer en handel van besmette diere uit die besmette gebiede. Francois Wilken, president van die organisasie, sê diegene wat nie by die reëls hou nie, moet aanspreeklik gehou word. Neels de Villiers, die voorsitter van die Vrystaatse Dieregesondheidsforum, voeg by dat die uitbraak van bek-en-klouseer in die Vrystaat ‘n effek hê op plaaslike vleispryse kan hê.
The police in the Free State resolved fewer stock theft cases in the Free State during the 2021/22 financial year in comparison to previous years. According to an answer to a written question in parliament, the Ministry of Police said a total of 2 742 stock theft cases were registered in the last financial year. Only 767 cases were resolved by the end of February 2022. During the previous two financial years - 3 063 cases were registered in 2020/21 and 3 935 in 2019/20. In some regions in the Free State, there was a decline in registered cases while other regions saw an increase.
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens waarsku dat donderstorms weer die komende naweek in die Vrystaat kan voorkom. Hierdie waarskuwing volg nadat swaar reën oor groot dele van die land neergesak het. KwaZulu-Natal is een van die provinsies wat swaar getref is met oorstomings. OFM-nuus het vroeër berig dat die regering inwoners versoek, veral diegene wat in laagliggende gebiede woon, om waaksaam te bly. Inwoners word ook versoek om stygende watervlakke te monitor, versigtig te wees wanneer hulle deur oorstroomde gebiede ry en dit moet vermy om laagliggende brûe, waterstrome en riviere oor te steek. Diere wat langs riviere geleë is moet ook na hoër gebiede geskuif word.
EN
Data of machinery sales in the agricultural sector remained robust in the first three months of the year. Wandile Sihlobo, chief economist at the Agricultural Business Chamber of South Africa, or Agbiz, adds that tractor sales were up by 5% year-on-year last month, with 641 units sold. At the same time, the combine harvester sales were up 48% year-on-year, with 43 units sold. Sihlobo says this builds on the solid momentum of the past two years.
