Agriculture
Hier is van jou hoof landboustories op OFM─── ELSABÉ RICHARD 05:30 Fri, 19 Aug 2022
Ons kyk nou na jou week in die landboubedryf. OFM-nuus se Elsabé Richard-May lig nou die hoofstories op OFM vandeesweek uit.
Sien onderstaande PODCAST
Die nasionale Departement van Landbou gee erkenning aan die pogings wat deur boere, gemeenskappe en nywerhede aangewend word om onwettige bewegings van diere uit bekende bek-en-klouseer-positiewe gebiede te stuit, en om biosekuriteit te verbeter. Die departement sê egter die siekte versprei steeds, met 15 nuwe eiendomme en twee nuwe provinsies wat in die laaste twee weke deur bek-en-klouseer geraak is. Die departement het gewaarsku dat enige verontagsaming van die tydelike bewegingsverbod 'n kriminele oortreding is, en dat die uitsondering slegs sal wees op veeartsenykundige permitte vir die beweging van beeste na die slagpale van geregistreerde abattoirs, sowel as vir slagting vir rituele doeleindes.
South Africans can expect to see an increase in potato prices due to the possible reduced supply of this beloved vegetable. The possible reduction in supply is a result of provisional tariffs being reinstated against the Netherlands, Germany and Belgium. An investigation found that the three countries dumped frozen French fries in South African markets. Thabile Nkujana, from the National Agricultural Marketing Council, says anti-dumping duties against these three countries have now been reinstated until 31 January 2023, after they expired in January last year.
Die eerste wolveiling van die 2022/23-seisoen het afgeskop met die hoop dat die regering se onlangse aankondiging om die beweging van beeste te verbied, sal bydra om die verspreiding van bek-en-klouseer te verhoed, wat positief sal wees vir die Chinese in terme van die beheer wat Suid-Afrika oor die siekte het. Dit is volgens die algemene bestuurder van die Nasionale Wolkwekersvereniging, Leon de Beer, wat voorheen aan OFM-nuus gesê het optrede is nodig van die Suid-Afrikaanse regering aangesien China se verbod op sy invoer van wol vanuit Suid-Afrika verwoestende gevolge vir veral kleinskaalse wolprodusente en werkers inhou.
AND
The Department of Agriculture, Land Reform, and Rural Development confirms that it has managed to negotiate a settlement that will see the clearing of citrus containers stuck at ports of entry in the European Union (EU). The department shares that it has managed to clear more than 300 of the 509 containers and is processing the clearance of the remaining containers. This follows after the EU introduced new measures to regulate risks associated with False Codling Moth on citrus fruit. The new measures include amended additional phytosanitary declarations for grapefruit and soft citrus and revised the cold treatment regime for oranges.
