Agriculture
Hier is van jou hoof landboustories op OFM─── ELSABÉ RICHARD 06:00 Fri, 07 Oct 2022
Ons kyk nou na jou week in die landboubedryf. OFM-nuus se Elsabé Richard-May lig nou vandeesweek se hoofstories op OFM uit.
Sien onderstaande PODCAST
Bruin sprinkane is in verskeie dorpe in die Noord-Kaap aangemeld. Hierdie dorpe sluit in Upington, Kliprand, Gamoep, Carnarvon en Louriesfontein. Die Noord-Kaapse Departement van Landbou sê die uitbreking is as gevolg van warmer toestande en genoeg vog in die grond ná onlangse reën in sommige dele van die provinsie. OFM-nuus se Heidré Malgas berig die departement verwag ook meer uitbrekings in ander distrikte, aangesien die weer warmer word en reën in verskeie dele van die Noord-Kaap verwag word. Lede van die publiek word intussen versoek om swerms in hul gebiede by die departement aan te meld.
The national Department of Agriculture says it plans on phasing out and prohibiting the use of active ingredients in its pesticide formulations as of 1 June 2024. The department's spokesperson, Reggie Ngcobo, explains that this decision comes after scientific evidence shows that there are active ingredients in its pesticides formulations that may potentially cause cancer, genetic mutations, and damage to the fertility of a human being, including negatively affecting the unborn child.
Versigtige besteding van finansies is gedurende hierdie harde ekonomiese tye belangrik vir die voortbestaan van boerderye. Dawie Maree, FNB se hoof van inligting en bemarking, raai ook aan dat produsente ‘n begroting moet opstel wat hulle in staat sal stel om op ‘n ingeligte manier in hulle bedrywighede te belê. Hy sê produsente moet in ag neem dat ons tans in ‘n siklus is van waarskynlike stygende rentekoerse, en as gevolg hiervan, moet slim finansiële besluite geneem word. Maree voeg by dat produsente verkieslik hulle begrotings op ‘n weeklikse óf maandelikse basis moet aanpas.
AND
The spread of foot-and-mouth disease in the Free State has been linked to the illegal movement of infected animals, movement of contaminated vehicles and/or farm equipment as well as - in rare cases - from farmers harbouring the virus in their throats. This is according to the provincial Department of Agriculture, after it announced three more positive foot-and-mouth cases in Marquard. The department says it has in the meantime tabled a proposal with the national office to review the current Disease Management Areas that were declared such by Minister Thoko Didiza.
