On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings OFM
Show Background
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Michael
Listen Live Streams

Agriculture

Suid-Afrikaanse wolmark presteer goed op veiling

───   ELSABÉ RICHARD 05:00 Fri, 18 Nov 2022

Suid-Afrikaanse wolmark presteer goed op veiling | News Article
FOTO: OVK/Facebook.

Meer as 8 000 bale is by die 12de veiling van die 2022/23-wolseisoen aangebied.

Sien onderstaande PODCAST

Senior wolbemarker by OVK, Heinrich Victor, sê die Cape Wools Merino-aanwyser het met 1,1% vir nie-RWS en 1,4% vir RWS wol gedaal teenoor die vorige veiling, en onderskeidelik teen 'n skoonprys van R159,48/kg en R164,49/kg gesluit.

“Op die OVK-veiling is 2 145 bale aangebied, waarvan 87,2% verkoop is.

“Die hoogste prys op die OVK-veiling van R185,10/kg, is behaal vir ‘n 2 baal lot AH van 17.0 mikron, uit die skeersel van L van der Linde vanuit die Wesselsbron-distrik.

“Die koper was Stucken & Co,” deel Victor.

Skakel gerus met OVK om u by te staan in die RWS-sertifiseringsproses.

Die volgende wolveiling is vir 23 November geskeduleer, waar meer as 10 600 bale aangebied sal word.

OFM-nuus

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.