On Now
Weekdays 19:00 - 22:00
OFM Nights Ashmund
Show Background
NEXT: 22:00 - 23:59 Overnight with OFM
Listen Live Streams

Agriculture

Hier is vandeesweek se lewendehawe pryse

───   ELSABÉ RICHARD 05:00 Thu, 09 Feb 2023

Hier is vandeesweek se lewendehawe pryse | News Article
FOTO: bloemskou.co.za (2017)

'n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, verskaf soos oudergewoonte die veilingspryse vir lewendehawe.

Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te kan neem met die aankoop en verkoop van lewendehawe op veilings. 

Die Noord-Vrystaat word as 'n indeksgebied gebruik. 

Sien onderstaande PODCAST

Derksen sê speenkalwers, onder 200kg, het tot R37,20 per kg verkoop, terwyl speenkalwers tussen 200kg en 250kg, teen R35,50 per kg, en speenkalwers oor 250kg, teen R34,18 per kg verkoop het.

Ander veilingspryse vir beeste: 

A-klas beeste
R31,80 per kg






B-klas beeste
R25,50 per kg






C-klas vet koeie
R24,00 per kg






Maer koeie
Wissel van R18,00 na R21,30 per kg

Slagbulle
R25,47 per kg














Skape







Stoorlammers
R35,00 per kg






Slaglammers
R34,15 per kg






Stoorskape
R28,00 per kg






Vetskape
R28,16 per kg














Bokke







Lammers
R49,50 per kg






Ooie
R35,55 per kg














Vir meer inligting besoek vleisprys.co.za.

OFM-nuus

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.