On Now
Weekdays 18:00 - 19:00
OFM Business Hour Olebogeng
Show Background
NEXT: 19:00 - 22:00 OFM Nights with Ashmund
Listen Live Streams

Agriculture

Hier is vandeesweek se lewendehawe pryse

───   ELSABÉ RICHARD 10:21 Thu, 18 May 2023

Hier is vandeesweek se lewendehawe pryse | News Article
FOTO: Pixabay via Pexels.

'n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, verskaf soos oudergewoonte die veilingspryse vir lewendehawe.

Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te kan neem met die aankoop en verkoop van lewendehawe op veilings. 

Die Noord-Vrystaat word as 'n indeksgebied gebruik. 

Sien onderstaande PODCAST

Derksen sê speenkalwers, onder 200kg, het teen R36,25 per kg verkoop, terwyl speenkalwers tussen 200kg en 250kg, teen R31,45 per kg, en speenkalwers oor 250kg, teen R28,00 per kg verkoop het.

Ander veilingspryse vir beeste: 

A-klas beeste
R29,71 per kg






B-klas beeste
-






C-klas vet koeie
R22,68 per kg






Maer koeie
R18,27 per kg

Slagbulle
R25,53 per kg














Skape







Stoorlammers
R43,21 per kg






Slaglammers
R40,02 per kg






Stoorskape
R35,80 per kg






Vetskape
R34,25 per kg














Bokke







Lammers
R56,22 per kg






Ooie
R48,84 per kg














Vir meer inligting besoek vleisprys.co.za.

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.