On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki and JayBee
Show Background
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Agriculture

Verseker jou oes met Platinum Agri Makelaars

───   11:46 Wed, 24 Jan 2024

Sponsored11:46 Wed, 24 Jan 2024
Verseker jou oes met Platinum Agri Makelaars  | News Article

Platinum Agri Makelaars is in Kroonstad gebasseer, maar verskaf landswyd oesversekering produkte aan saaiboere.

Pulane Nel-Sekepe het met Madelle van Schalkwyk gepraat oor hoeveel skade is al aangemeld hierdie seisoen en meer. Luister hier:

Platinum Agri Makelaars het betroubare produkverskaffers en vennote in die industrie gefokus daarop om 'n goeie diens aan boere te lewer. 

Platinum Agri Makelaars is van die min makelaars in die land wat spesialiseer in oesversekering. Hulle werk elke dag daaraan om hul diens en behoeftebepaling rondom boere se risikobestuur te bou.

Haelversekering kan uitgeneem word, maar dit is altyd meer waardevol om te verseker voordat jou oes geplant word om die maksimum dekking typerk te geniet en ook om die 7 dae wagtydperk it te skakel. 

Versekering word nie goedkoper as jy die typerk van versekering korter uitneem nie. Inkomste Waarborg versekering se aansoeke sluit elke seisoen 31 Oktober, wanner somergewas aanplantings begin. Ons leef in baie ontstuimige finansièle- en weersomstandighede, en dit bly 'n goeie besluit om jou oeste te verseker.

Kontak Platinum Agri Makelaars deur hul webwerf te besoek, of 'n e-pos te stuur na madelle@platinumagri.co.za, of skakel Platinum Agri Makelaars direk by 082 555 0784.


@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.