Agriculture
Hou oog op weer met Agriseker Cumulus-verslag─── 09:03 Fri, 26 Jan 2024
Sponsored09:03 Fri, 26 Jan 2024
Die Agriseker Cumulus-verslag word elke Donderdag op die Agriseker webwerf gepubliseer.
Robyn Schutte gesels met Dr. Johan Malherbe, Landbouweerkundige en Senior Navorser van die Landbounavorsinggraad, om meer uit te vind oor hierdie somer se weer. Luister hier:
Kry die verslag hier: www.agriseker.co.za
