On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki and JayBee
Show Background
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Agriculture

Suid-Vrystaat positief oor winter lamseisoen

───   07:00 Mon, 20 May 2024

Suid-Vrystaat positief oor winter lamseisoen  | News Article
Foto: Serijke Grobler

Boere in die Suid-Vrystaat is positief oor die winterlamseisoen wat aangebreek het.

Bertie Grobler, voorsitter van Springfontein-boerevereniging, vertel boere in die distrik is positief oor die verwagte lamopbrengs ná die goeie reënval in April.

“Die warmer weer het toegelaat dat die veldbossies en natuurlike weiding goed groei. Die veld is pragtig groen en die proteïene in die voeding is genoegsaam vir die ooie. Dit was 'n groot redding vir ons.”

Luister ook na John Melville, OVK-veselbestuurder, se insetsets oor die vroeg speen van lammers:

OFM Agri/Serijke Grobler cg

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.