On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Agriculture

Wen met Sparta Beef!

───   12:29 Mon, 08 Jul 2024

Sponsored12:29 Mon, 08 Jul 2024
Wen met Sparta Beef! | News Article

Word lid van die eksklusiewe Sparta Kalfklub. Verkoop jou kalwers direk aan Sparta en staan 'n kans om 'n twee-dag vakansie na Mauritius te wen.

Suid Afrika en veral die Vrystaat het wêreldklas beesboere en Sparta wil soveel as moontlik van hierdie uitstekende genetika direk by die beesboer aankoop. 

OFM Agri se Robyn Schutte gesels met Charles Mathewson oor die Sparta Kalfklub en die opwindende kompetisie:

Besoek die Sparta webwerf vir meer inligting - https://sparta.co.za/news/calf-club-criteria/

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.