On Now
Weekends 13:00 - 16:00
Saterdag Siësta Ashmund
Show Background
NEXT: 16:00 - 20:00 OFM Decades with James
Listen Live Streams

Agriculture

Wen met NUTRI Feeds!

───   10:12 Wed, 17 Jul 2024

Sponsored10:12 Wed, 17 Jul 2024
Wen met NUTRI Feeds! | News Article

Jy kan NUTRI Feeds Tubs of blokke ter waarde van R40 000 wen met die NUTRI Feeds Golden Tub-kompetisie.

Kyk uit vir die goue plakker op die Protein of Energy Tubs of blokke – in een van die Tubs én in een van die blokke is ‘n goue mini tub in die produk versteek. Koop joune by uitgesoekte landboubesigheidshandelstakke of NUTRI Feeds geregistreerde kleinhandelaars en laat jou vee die golden tub raak lek! 

Volg die aanwysings en jy kan wen: nutrifeeds.co.za/wp-content/uploads/2024/07/Golden-Tub-Competition-Terms-and-Conditions-2024.pdf

Die Good Morning Breakfast se Shandor Potgieter het met NUTRI Feeds se Santa Ferreira gesels oor die kompetisie:

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.