On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings OFM
Show Background
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Michael
Listen Live Streams

Offbeat

Suid-Afrika amptelik op Gryslys geplaas

───   08:25 Tue, 07 Mar 2023

Suid-Afrika amptelik op Gryslys geplaas | News Article

Suid-Afrika is op 'n "gryslys" geplaas deur die Internasionale Taakspan vir Finansiële Aksie, wat wêreldwye korrupsie monitor. Dit na daar bevind is dat Suid-Afrika nie genoeg doen om korrupsie en geldwassery te voorkom nie.

Politieke kenner, Professor Andre Duvenhage gesels met die Good Morning Breakfast en veruidelik wat dit vir Suid-Afrika beteken.

LEES OOK: Belastingtoegewings vir sonpanele op jou dak: Wat behels dit?

Luister na die volledige gesprek hier:

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.