Offbeat
Jou regte indien produkte verkeerd geprys is─── 08:18 Wed, 31 May 2023
Was jy al besig om inkopies te doen en die prys van 'n sekere produk was verkeerd gemerk? Wat staan jou te doen as dit gebeur?
Die Good Morning Breakfast-span wou by dr. Jana Vermaas van die Universiteit van die Vrystaat uitvind wat jou regte is as produkte se pryse verkeerd gemerk is.
LEES OOK: Is dit gesond om heeltemal op te hou eet vir gewigsverlies?
Luister na die volledige gesprek hier:
