On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki and JayBee
Show Background
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Offbeat

Weird Wide Web – Spog jy nog met jou jeug se potloodmerke?

───   15:20 Mon, 19 Feb 2024

Weird Wide Web – Spog jy nog met jou jeug se potloodmerke?  | News Article
Foto: ladbible.com

““Ek moes weer na my knie kyk, en ja die merk is nog daar.”

Iewers in jou skoolloopbaan het jy dalk grappies gemaak en jouself met ’n potlood raak gesteek. Dalk het jy liefde en haat op jou kneukels geskryf vir die pret. Sommige mense se potlood- of penmerke het nooit afgewas nie en hulle sit steeds met die merk.

Binne in die potlood is grafiet. Moenie skrik nie dit is veilig en sal jou nie stelselmatig vergiftig nie.

Lees ook: What's on the menu – Gekneusde aartappelslaai

Die TikTok-gebruiker Paige Siegel het onlangs haar potloodmerk gewys – baie jare nadat dit die eerste keer in haar vel ingeëts is. Haar volgelinge het gou reageer met hulle is bly hulle is nie deel van ’n eienaardige gemeenskap nie.

“Ek moes weer na my knie kyk, en ja die merk is nog daar,” skryf ’n gebruiker. Iemand anders was baie bly om te ontdek dat hy sy mense gevind het. Dr, Fayne Frey, dermatoloog, sê die klein kolletjies wt jy met ’n potlood op jou vel maak word “traumatiese tatoeëermerke” genoem. Baie potloodmerke word permanente vlekke op jou vel soos die ink in tatoeëermerke.
Dit is onskadelik en was dalk verantwoordelik vir ’n ligte infeksie. Dit mag dalk dekades wees voordat dit heeltemal verdwyn.

Lees meer

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.