Press Office

"Groot Vet Kombers Proe-jek" rises to occasion - R450k for charity!

───   11:38 Mon, 12 Jul 2021

"Groot Vet Kombers Proe-jek" rises to occasion - R450k for charity! | News Article

This winter, Central South Africa feasted with a goal on Thursdays as OFM and Round Table Southern Africa joined forces to fight the freeze – with vetkoek!

Die Groot Vet Kombers Proe-jek challenged listeners to support a wide range of charities. OFM visited towns and cities in their broadcast region, where vetkoek with Beefmaster mince was sold at R35 each, but listeners were encouraged to make larger donations to charities in their region. In some cases, donations up to R10 000 were received!

Every Vetkoek Thursday, The Joyride team broadcast their show live from the charity drive to update the rest of Central South Africa on the project.

Purchases were made using a secure drive-through system, in line with Covid-19 regulations.

The project began on Thursday 10 June, in Vryburg at Mams Megastop, where R68 522 was raised for Adrian Losper Soup Kitchen and Rusoord Old Age Home, in association with Round Table 72 Vryburg.

July 17 was Potchefstroom's turn. Eastvaal Toyota hosted the team and R126 856 was raised for the Potchefstroom Dienssentrum vir Bejaardes, in association with Round Table 49 Potchefstroom.

On 24 June, vetkoek was sold at AgriMark Upington. R107 555 was raised for Leer & Leef Community Project, in association with Round Table 79 Upington.

Finally, on 1 July, OFM was at Empire Square SUPERSPAR in Welkom, where R147 067 was collected for Engo's Welriedal Boys and Girls Home, Merafong Children's Home and Welkom Youth Care Centre, in association with Round Table 40 Welkom.

OFM and Round Table Southern Africa raised a total of R450 000 for charity!

According to Lindiwe Mtwentula, OFM Marketing Manager, “We as OFM are very proud to have been able to assist those in need this winter with this project. Our goal is to uplift the communities we broadcast to – in everything we do. This project showed immense love from our listeners and stakeholders and coming together to give back. Thank you.”

ENDS

For more info, please contact Lindiwe Mtwentula on 051 5050 900, 082 416 1665, or lindiwe@ofm.co.za.


Kombers Proe-jek lewer groot, vet tjek - R450k vir liefdadigheid!

Hierdié winter het Sentraal Suid-Afrika op Donderdae gesmul met ‘n doel. OFM en Round Table Southern Africa het kragte saamgespan om die koue te beveg – met vetkoek!

Die Groot Vet Kombers Proe-jek het luisteraars uitgedaag om ‘n goeie doel te ondersteun. OFM het dorpe en stede in hulle uitsaaistreek besoek, waar vetkoeke met Beefmaster maalvleis teen R35 per vetkoek verkoop is. Luisteraars is ook aangemoedig om groter donasies te maak vir liefdadigheidsorganisasies in hulle streek. In sommige gevalle is donasies van tot R10 000 ontvang.

Die Joyride span het elke Vetkoek Donderdag hulle program regstreeks vanaf die liefdadigheidsrit uitgesaai om die res van Sentraal Suid-Afrika oor die projek in te lig.

Aankope het geskied deur middel van 'n veilige deurrystelsel, in lyn met Covid-19-regulasies.

Die projek het op Donderdag 10 Junie in Vryburg, by Mams Megastop, begin. R68 522 is ingesamel vir Adrian Losper-sopkombuis en Rusoord-ouetehuis, in samewerking met Round Table 72 Vryburg.

Potchefstroom het op 17 Julie aan die beurt gekom. Eastvaal Toyota was die gasheer vir die span en R126 856 is ingesamel vir Potchefstroom Dienssentrum vir Bejaardes, in samewerking met die Round Table 49 Potchefstroom.

Op 24 Junie is vetkoeke by AgriMark Upington verkoop. R107 555 is ingesamel vir Leer & Leef Gemeenskapprojek, in samewerking met Upington Round Table 79.

Die laaste stilhouplek vir OFM op 1 Julie was by Empire Square SUPERSPAR in Welkom. R147 067 is ingesamel is vir Engo se Welriedal Boys and Girls Home, Merafong Children's Home en Welkom Youth Care Centre, in samewerking met Round Table 40 Welkom.

‘n Groottotaal van R450 000 is deur OFM en Round Table Southern Africa vir liefdadigheidsorganisasies in ons streek ingesamel!

Volgens Lindiwe Mtwentula, OFM-bemarkingsbestuurder, is “OFM baie trots daarop dat ons hierdie winter behoeftiges kon help. Ons doel is om die gemeenskappe waarna ons uitsaai, op te hef – in alles wat ons doen. Hierdie projek het die ontsaglike liefde van ons luisteraars en belanghebbendes getoon en hulle het saamgekom om terug te gee. Dankie."


EINDIG
Vir meer inligting, kontak Lindiwe Mtwentula by 051 5050 900, 082 416 1665, of lindiwe@ofm.co.za.


@ 2021 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.


  Visit the official Covid-19 Portal  More Information
Visit the official Covid-19 Portal