On Now
Weekends 09:00 - 12:00
The Central SA Top 30 Laurika
Show Background
NEXT: 12:00 - 16:00 Saterdag Siësta with Olebogeng
Listen Live Streams

Rugby

Chris Rossouw uit vir die seisoen

───   16:39 Sun, 05 Oct 2008

Chris Rossouw uit vir die seisoen | News Article

Hendrik Cronjé en Servaas de Kock

Bloemfontein. - Die Bok-losskakel Chris Rossouw sal nie weer vanjaar in die Absa-Curriebeker-reeks in aksie wees nie.

Die agterlynafrigter van die Cheetahs, Hawies Fourie, sê Rossouw sal minstens ses weke langs die kantlyn sit.

Adriaan Strauss (haker) en Magic Robert Ebersohn (senter) is wel vir Saterdag se Curriebeker-halfeindstryd teen die Blou Bulle op Loftus Versfeld beskikbaar.

"Die erns van David de Villiers (slot) se enkelbesering is egter nog nie bekend nie," sê Naka Drotské as hoofafrigter van die Cheetahs.

De Villiers het sy enkel in die Cheetahs se sege van 50-40 oor die Boland-Kavaliers beseer.

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.