On Now
Weekends 12:00 - 16:00
Classic Sundays Christie
Show Background
NEXT: 16:00 - 19:00 All Request Sunday with Nikki
Listen Live Streams

Rugby

Ashley lei VS op veld

───   14:33 Thu, 26 Mar 2009

Ashley lei VS op veld | News Article

Hendrik Cronjé

Bloemfontein. - Ashley Johnson sal die Vodacom-Vrystaat in die beseerde Bevin Fortuin (heelagter, knie) se afwesigheid aanvoer.

Frans Viljoen het ook van sy armbesering herstel. Viljoen sal Saterdag se Vodacombeker-wedstryd om 15:00 op Shimlapark gebruik om vir hom 'n plek in die 22-tal van die Vodacom-Cheetahs vir volgende Saterdag se Super 14-wedstryd teen die Brumbies oop te speel.

Die Vrystaat-span is:

 1 Kevin Stevens
2 PW van Vuurren
3 WP Nel
4 Izak vd Westhuizen
5 Pieter Myburgh
6 Johan Wessels
7 Frans Viljoen
8 Ashley Johnson capt
9 Jeandre Blom
10 Sias Ebersohn
11 Howard Noble
12 Wayne Stevens
13 JW Jonker
14 Beast Ndwandwa
15 Llewellyn Adonis
16 Daniel Kotze
17 Marnus Briedenhann
18 Walti Vermeulen
19 Wilken Heyns
20 Ters Carse
21 Divan van zyl
22 Ruan Jacobs
 

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.