On Now
Weekends 06:00 - 09:00
Weekend Breakfast Gerben and Anny
NEXT: 09:00 - 12:00 Classic Sundays with Tony
Listen Live Streams

Rugby

Bernie praat met Arnie van Rooyen

───   16:41 Mon, 21 Dec 2009

Bernie praat met Arnie van Rooyen | News Article

Oor die afgelope paar jaar is OFM se naam sinoniem met die sukses van sentraal Suid Afrikaanse Rugby, met die OFM logo wat op vyf spanne se truie verskyn. Wat dit beteken is dat OFM die trotse media borg is van die Vodacom Cheetahs Super 14 span, Die Vodacom Vrystaat Cheetahs span, wat alreeds curriebeker kampioene was, die GWK Griekwas huidige Vodacom Beker kampioene, die Griffons, voormalige Curriebeker eerste liga kampioene, en ook die Platinum Luiperds wat die jaar gekwalifiseer het om in die ABSA Curriebeker se Premier liga mee te ding. EK het met die President van die GWK Groekwa rugby unie, Arnie van Rooyen gesels.

 


Podcasts

Bernie praat met Arnie van Rooyen:

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.