On Now
Weekends 00:00 - 05:00
Early Mornings OFM
Show Background
NEXT: 05:00 - 06:00 Opstaan with OFM
Listen Live Streams

Rugby

Pine Pienaar gesels oor die Toyota Vrystaat Cheetahs se wedstryd die naweek teen die GWK Griekwas

───   14:45 Tue, 12 Apr 2011

Pine Pienaar gesels oor die Toyota Vrystaat Cheetahs se wedstryd die naweek teen die GWK Griekwas | News Article

Behalwe al die Super Rugby aksie , is daar ook die naweek Vodacom beker aksie, met die groot plaaslike Derbie wat plaasvind in Kimberley tussen die GWK Griekwas en die Toyota Vrystaat Cheetahs op GWK Park in Kimberley. In ‘n opwarmingswedstryd voor die aanvang van die reeks, het die Griekwas in Douglas, die Vrystaat 38-8 geklop, en Abri Minnie se manne sal vol vertroue wees op hulle tuisveld. Ek het met die afrigter van die Vrystaat, Pine Pienaar oor die wedstryd gesels.


Podcasts

Pine Pienaar gesels oor die Toyota Vrystaat Cheetahs se wedstryd die naweek teen die GWK Griekwas:

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.