On Now
Weekends 00:00 - 05:00
Early Mornings OFM
Show Background
NEXT: 05:00 - 06:00 Opstaan with OFM
Listen Live Streams

Rugby

Pine Pienaar gesels oor die Vodacombeker kwarteindstryd teen die Pampas die naweek

───   14:54 Thu, 28 Apr 2011

Pine Pienaar gesels oor die Vodacombeker kwarteindstryd teen die Pampas die naweek | News Article

Die Toyota Vrystaat Cheetahs sal Saterdag middag alles moet gee in ‘n wankelrige seisoen in die kwarteindstryd van die Vodacombeker kompitisie teen die onoorwonne Pampas van Argintinie. Die twee spanne raak slaags in Potchefstroom om 16:30. Die spanne is gekies, en die Vrystaat was reeds vanmiddag oppad na Potch. Ek het met afrigter Pine Pienaar gesels oor die wedstryd. Voor ‘n kwarteindstryd, maak die vorige vertonings van beide spanne nie meer saak nie, en dis nou alles of niks………….


Podcasts

Pine Pienaar gesels oor die Vodacombeker kwarteindstryd teen die Pampas die naweek:

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.