Rugby
Platinum Luiperds teen die WP in Potch─── 15:10 Wed, 20 Jul 2011

Owen Kock
Bloemfontein. - Die Platinum Luiperds wil Vrydagaand vergoed vir hul nederlaag teen die Toyota Vrystaat Cheetahs verlede naweek, wanneer hulle teen die Westelike Provinsie in die spanne se tweede Curriebeker-kragmeting in Potchefstroom te staan kom.
Die WP sal self wil vergoed, aangesdien hulle gelykop gespeel het teen die GWK Griekwas in Kaapstad.
Die spanne is:
Luiperds: George Tossel, Danie Dames, Joubert Engelbrecht, Charl Weideman, Vainon Willis, Clayton Durand (k), Whestley Moolman, Morné Hanekom, MB Lusaseni, Philip de Wet, Roan van Heerden, Brendon Snyman, Stephan Bezuidenhout, Gavin Williamson, BG Uys. Plaasvervangers: Stoffel Duvenhage, Berend Botha, Thabo Mamojele, Christo van Niekerk, Theo van Wyk, Walter Venter, Hoffman Maritz.
WP: Conrad Jantjes, Danie Poolman, Johann Sadie, Tim Whitehead, JJ Engelbrecht, Demetri Catrakilis, Dewaldt Duvenage, Nick Koster, Siya Kolisi, Rohan Kitshoff, De Kock Steenkamp, Hilton Lobberts, Brok Harris, Deon Fourie (k), Wicus Blaauw. Plaasvervngers: Tiaan Liebenberg, Frans Malherbe, Adriaan Fondse, Nicholas Fenton-Wells, Louis Schreuder, Isma-eel Dollie, Marcel Brache.