On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki and JayBee
Show Background
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

South Africa

Motorkapings styg

───   10:48 Sun, 28 Jul 2019

Motorkapings styg | News Article

Motoriste, wees gewaarsku: Motorkapings is aan die styg, veral in die metro’s.


Volgens nasionale misdaadstatistieke is meer as 16 000 motorkapings in die vorige boekjaar aangemeld.

'n Video van 'n kaping in Johannesburg is onlangs wyd op sosiale media versprei.

Die kapers is danksy kringtelevisiekameras binne enkele minute vasgetrek.

Dit word al hoe meer gebruik in die stede se ingryping teen kapings.


eNCA

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.