On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki and JayBee
Show Background
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

South Africa

Denel-werknemers benoud

───   13:21 Sat, 03 Aug 2019

Denel-werknemers benoud | News Article

Voormalige Denel-hoës kan binnekort vervolg word vir beweerde bedrog en wanbesteding.


Dít nadat Solidariteit dié sukkelende staatsinstelling hof toe gesleep het.

Die wapenvervaardiger kon verlede maand slegs 85% van werknemers se salarisse betaal.

Solidariteit het vandag ‘n dringende aansoek by die Hooggeregshof ingedien om Denel te dwing om werkloosheidsversekering en belasting, wat van werkers se salarisse afgetrek is, aan die Inkomstediens en Werkloosheidsversekeringsfonds oor te betaal.


eNCA

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.