On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

South Africa

Te vroeg om oor derde golf te praat: Kenners

───   15:35 Wed, 07 Apr 2021

Te vroeg om oor derde golf te praat: Kenners | News Article

Gesondheidskenners waarsku dat dit voortydig sal wees om nou reeds van ‘n derde golf Covid-19 infeksies te praat.

Dokter Ridhwaan Suliman, ‘n senior navorser aan die Wetenskaplike en Nywerheidnavorsingsraad (WNNR) sê met die onlangse verligting van inperkingsregulasies en die vakansietydperk sal ons moet wag en sien wat die invloed hiervan op Covid-19 syfers gaan wees.

Die departement van gesondheid se intussen daar is tot op hede 1 552 853 gevalle in Suid-Afrika.

Die dodetal staan tans op 53 032 sterftes.

Daar is 437 nuwe gevalle die afgelope 24 uur aangemeld.


OFM-nuus/Roderick Titus

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.