The Delightful Blog
TBS: Kimberley se Gat word gevul ...─── 09:31 Wed, 01 Apr 2015


Vanoggend was ons ingelig dat Kimberley se gat gevul gaan word om plek te maak vir die Sol Plaaitjie Universiteit se sportsgronde ...
Maar wat beteken dit vir Kimberley?
Hulle moet ook seker 'n naam kry soos Ikeys, Pukke, Kovsies ens ... daarom het ons dat jy dit kies ...
Maar op die ou einde het ons besluit dat ...
