On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Pulane
Listen Live Streams

The Good Morning Breakfast

Chucky van der Westhuizen: "Die 'vibe' by die Cheetahs is 'great'!"

───   09:09 Wed, 18 May 2022

Chucky van der Westhuizen: "Die 'vibe' by die Cheetahs is 'great'!" | News Article

Met 'n af-naweek op hande en sterk op pad na Graan SA se NAMPO Oesdag het Chucky van der Westhuizen 'n bietjie tyd saam met die "Good Morning Breakfast"-span spandeer.

Met 'n versekerde tuis semi-finaal is die gees in die kamp goed, sê Cheetahs-speler Chucky van der Westhuizen.  Die Toyota Cheetahs is op die wenpad en het sover al hulle wedstryde in die Curriebeker gewen.

Chucky gesêls oor die vier wedstryde wat voorlê en die moontlike finaal wat die Toyota Cheetahs jaag.


Lees ook: Ruan Pienaar kuier by die Good Morning Breakfast

 

OFM is 'n trotste borg, vennoot en ondersteuner van die Toyota Cheetahs. 


@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.