On Now
Weekdays 18:00 - 19:00
OFM Business Hour Olebogeng
Show Background
NEXT: 19:00 - 22:00 OFM Nights with Ashmund
Listen Live Streams

The Good Morning Breakfast

LUISTER: Zak Steyn sing vir die Bokke

───   13:40 Thu, 07 Jul 2022

LUISTER: Zak Steyn sing vir die Bokke | News Article

Zak Steyn kry die Good Morning Breakfast-span in die gees vir die komende naweek se rugby by die Toyota Stadium in Bloemfontein.

Zak Steyn deel sy opwinding vir die naweek se wedstryd tussen die Springbokke en Wallis met die Good Morning Breakfast en voorspel 'n volgepakte stadium.

Zak het sy kitaar saam gebring na OFM se ateljee en bekende musiek "ge-bokke-fy" vir Sentraal Suid-Afrika.

Lees ook: Caroline Grace sing volkslied by SA-Wallis kragmeting

Steyn is optimisties oor 'n wen vir Suid-Afrika.

Luister na die volledige onderhoud hier:



@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.