On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor, Margaret and John
Show Background
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams

The Good Morning Breakfast

Chris Vorster: "Jy kan nie gaan lê nie"

───   14:20 Thu, 14 Jul 2022

Chris Vorster: "Jy kan nie gaan lê nie" | News Article

Die Good Morning Breakfast-span het regstreeks vanaf Klerksdorp uitgesaai as deel van OFM se inspirerende sake-ontbyte, "Die Krag van Kreatiewe Denke" saam met skrywer en akteur Chris Vorster.

Die Good Morning Breakfast-span het met Chris gesels oor sy verlede as 'n akteur en het by hom gehoor hoe hy voel oor die gesondheid van die vermaaklikheidsbedryf in Suid-Afrika tans en of daar genoeg kreatiwiteit aan die dag gelê word.

Volgens Vorster is daar genoeg dryf en kreatiwiteit in die vermaaklikheidsbedryf en die sake sektor om die wiele te laat rol na die afgelope twee jaar. Chris sê dat ‘n mens of besigheid nie net kan gaan lê na die twee stil jare wat verby is nie. Opgee is nie vir hom ‘n opsie nie.

Lees ook: #OFMKunsteklop - Laërskool Noord en Liewe Heksie kom maak 'n draai in BFN

Tydens die onderhoud met die Good Morning Breakfast-span vertel Chris dat daar ‘n aan en af skakel moet wees wanneer ‘n akteur enige rol aanpak en dat dit iets is wat hy vir sy studente prober leer.


Luister na die volledige onderhoud hier:

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.